Hi jou vraag het ek op google gekry - How can i get spares in south africa for my whirlpool serial wwf22abywf? ja ek sit met dieselfde probleem, myne is dat die pc bord opgepak het en moet nou een teen 'n R1000 aankoop. Ek voel dis belaglik veral as mens 5 jaar gelede meer betaal vir 'n Whirlpool omrede dit kwansuus beter gehalte masjien is. jy kan my epos op: 0836930808 AT lantic.net of op die sel nr. Groete Willi
Willi Saunderson, January 2011